Minchen Swanepoel | Review

by lilacpho / in / 0 comments

Ekt nog nie eers my fotos gesien nie, maar weet dit gaan asemrowend wees, want julle wéét hoe! Julle is lekker mense om mee te werk en ek weet ek en Juan was so op ons gemak met die hele photoshoot . Lize & Leo, julle is baie spesiaal en baie talentvol. Dankie dat julle dit deel met die res van ons! Sal enige iemand aanraai om Lilac Photography te gebruik. Definitief die beste, verskriklik dankie vir als xxx

 

Sorry, the comment form is closed at this time.

Loading