Bianca Steinmann Esterhuyse | Review

by lilacpho / in / 0 comments

Daar is nie woorde om hierdie 2 forograwe te beskryf nie, DANKIE sal nooit genoeg kan wees nie: dat julle ons troudag sò spesiaal gemaak het! Lize & Leo, julle is regtig waar gifted en ek beveel almal aan om van jul diens gebruik te maak: julle het daai ekstra myl gegaan om die perfekste oomblikke vas te capture! Julle is amazingly-goed, profesioneel to the max en ons kan nie wag om jul eendag weer raak te loop nie! Mag jul nog duisende/miljoene perfect shots saam neem as LiLac*

Sorry, the comment form is closed at this time.

Loading